Bly altyd op hoogte met die ADC Nuusbrief!
Teken in op my nuusbrief om seker te maak jy mis nooit enigiets oor my boeke en skryfwerk nie.
Ek belowe ek gaan jou nie spam nie! Ek stuur net eenmaal 'n maand 'n nuusbrief uit met eksklusiewe updates oor wat ek skryf, lees en doen! Nou en dan kan jy ook spesiale uittreksels, winskopies en ander cool dinge verwag.
Vorige nuusbriewe
Het jy 'n vorige nuusbrief gemis of wil weet wat om van die ADC Nuusbrief te verwag? Besigtig dit hier onder.
2023
November 2023: Oor ontskryf, ADHD en wenners!
Desember 2023: 'n Nuwe boek, 'n insident en 'n eksklusiewe aanbod ...
2024
Januarie 2024: Eerder laat as nooit: voorspoedige 2024!
Februarie 2024: Die maand van lief en lees
April 2024: Om op te vang en uit te sien
Julie 2024: Welkom by die Kleynhans familie!
Augustus 2024: 'n Lang, hartseer storie
2025
Januarie 2025: 'n Eenvoudiger begin
Februarie 2025: Die langste, kortste maand
Maart 2025: Hallo, Hoofstuk 30!
Junie 2025: Tyd om op te vang!
September 2025: Foto’s en Woordveertjies en Storms
2026

