top of page

Boeke

Toe als groen was HIGH RES.jpg

Toe als groen was

1 Junie 2022 | LUCA

Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie.

’n Aangrypende grootwordverhaal oor die soeke na self, die soeke na God en die soeke na waarheid. Hierdie debuut is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waarvan die skrywer deel was.

Foto' en fairy lights COVER.jpg

Foto's en fairy lights

22 Julie 2024 | Human & Rousseau

Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie. Haar ouers dink sy’s te veel van ’n loskop en sy maak nooit enigiets klaar nie, maar Elzandri is vasberade om beheer te neem van haar eie lewe. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto’s te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in ’n besigheid te omskep. Daar’s net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help.

bottom of page