top of page

Boekbekendstelling:
Net ná die storm

Datum: 8 Augustus 2026

Tyd: 11:00

Plek: Mon-Aé Gastehuis, Klerksdorp

RSVP voor 31 Julie

​

Kom kuier saam met Klerksdorp-skrywer An-Mari do Carmo tydens die bekendstelling van haar nuwe jeugboek, net ná die storm. Geniet gratis verversings en geskenkies, met spesiale gelukkige trekkings vir enige skoolkinders wat bywoon!

​

Die boek sal te koop wees vir R190.

bottom of page